This is my life. I share my ups and downs. Thanks for stopping by! Ek deel hier my ervarings en hou rekord van goed wat gebeur. Ek hoop dat dit wat ek hier deel vir iemand iets kan beteken. Ek is lief vir die lewe, lief vir my man en my famillie en bo alles lief vir Jesus Christus.