Die Olimpiese Spele is om die draai en daar is lekker baie om te beplan. Hiermee so ‘n paar voorlopige gedagtes… Die ringe Vir die kleintjies kan ‘n mens by die embleem begin en aan...
Plekmatjies: Maak plekmatjies uit ou padkaarte, scrap book papier of uit papier wat julle self met patroon- en verfwerk versier het. As jy die papier op vilt of kurk wil plak moet jy sorg dat die hel...
Ek het ‘n paar navrae in verband met Bybellesse en Sondagskool ontvang. Ek plaas hiermee skakels na baie oulike webtuistes wat idees bied om die lesse vas te lê. Dit is nie ‘n kurrikulum ...
Kinderrympies is maar redelik skaars op die internet. Die volgende skakels sal jou na webtuistes lei waar jy ‘n paar goue oues kan ontdek: Grapjas Yourparenting (Afrikaans) Kleuters Afrikaans S...
Dit is Paasfees en die kleingoed soek moontlik na lekker besigbly idees om hierdie spesiale naweek te vier. Hierdie idees fokus op versierings en kunsvlyt: Sny groot kruise uit ou koerantpapier. As...
April is Wêreld Outisme-bewustheidsmaand en die 2de is tradisioneel die dag waarop mense wêreldwyd hierdie bewustheid vier en probeer uitbrei. Lees gerus meer oor wat die Spektrum behels (bv. outism...
Skakel op 31 Maart die krag af.
Net soos die ouditiewe persepsies (gehoor/luistervaardighede), is visuele persepsie bitter belangrik vir die ontwikkeling van leer by jong kinders. Hulle gaan immers die meeste leer deur na verduide...
22 Maart Dit is een van die dae weer WATERDAG. Wees waterwys en wys die kleintjies hoe dit gedoen word.
Op Boeke Dag het ek ‘n oulike stel leesboekies gekry vir die jongspan. Die stel bestaan uit vyf verskillende stories met pragtige illustrasies. Dit dek temas soos ‘n besoek aan die see,...
Ons het nie juis inligting oor Skrikkeljaar en Skrikkeldag nie, behalwe dat jy baie gelukkig is om vandag te verjaar! Gebruik hierdie leesstukke, inkleurprente en aktiwiteite vir lekker besigbly-werk.
Die 1ste Maart is Wêreld Boekedag, die 6de is Wêreld Speldag, die 7de Wêreld Wiskunde Dag en die 8ste is Wetenskapdag. Jy kan jou klas op World Education Game se webtuiste registreer en dan teen in...
Dinsdag is dit weer Internasionale Moedertaaldag. ‘n Skrywe deur Dr. Marié Heese. (Kliek om te vergroot.)
Dit is een van die dae weer Valentynsdag en tyd om jou klas of gesin te bederf… Soentjies en hartjies: Maak ‘n groot hart uit karton en verf dit rooi. Trek ‘n groot hartjies en so...
Ek is nie ‘n kundige op die gebied van redenaars nie. Redenaars.co.za bied egter heelwat raakvat riglyne op die gebied en is selfs op YOUTUBE beskikbaar.
Anna Emm se webtuiste bied ‘n verskeidenheid produkte – kinderstories op CD, boekies, DVDs, ens. vir gebruik in die grondslagfase klaskamer. Hulle hanteer posbestellings regoor die land.
As die potlood korter as jou langste vinger raak, kan jy dit herwin! Maak juweliersware, fotorame, kandelare of lampskerms. So maklik soos dit!
Sukkel jou kind om ‘n potlood reg vas te hou? Knoop ‘n sagte, handdoekstofrekkie in die vorm van ‘n 8. Trek die groter deel losserige oor die gewrig en steek die potlood deur die...
Die CAPS-kurrikulum is aanlyn beskikbaar. Jy kan ook die departementele werkboeke vir gesyferdheid en geletterdheid aflaai. Vir ekstra vaslegging of vir huiswerk idees, kan jy gerus na die riglyne ...
Amerika vier op 23 Januarie Nasionale Skrifdag en doen dit nes die Amerikaners kan. Die groot vraag wat geopper word is of skrif (met die hand) nog relevant is in die moderne en tegnologiese gemeens...
2012 (drukbare kalender)
Dis alweer Desember en boonop het die skoolvakansie vandag begin! Hiermee sommer ‘n eenvoudige idee of twee om die kleingoed op ‘n bekostigbare manier besig te hou. Ons het hierdie week ...
Ek moes die afgelope tyd my gedagtes weer reg aanskroef om ‘n jong leerder met fyn motoriese vaardighede en oog-hand koördinasie te help. Hier is sommer so ‘n paar foto’s en oefeni...
Adri het gevra oor ‘n paar idees i.v.m. vervoer…As ek aan ‘n les of ‘n tema rakende vervoer dink, wil ek hoofsaaklik op die drie “gebiede” van vervoer dink, naamli...
Uit “Hugs for Teachers” You’re a banker and an artist, You’re a sprinter and a florist. You’re an actor. You’re a juggler. You’re a queen. You’re a law...
Op die plaas is daar baie diere, maar vir die kleinspan moet ‘n mens die getal verminder. Ek fokus eers net op hoenders, perde, beeste / koeie, varke… ‘n Idee om die tema bekend te...
J en H het onlangs navrae gerig oor die verduideliking van halvering vir ‘n Graad 1-outjie. Hiermee dan my manier van verduidelik… Die maklikste manier om halvering te verduidelik is met...
Dit is weer Boomplantweek en indien jy daarvan vergeet het, is ek seker dat jy heelwat kwekerye vandag sal oop vang! Die Boom van die Jaar is die Pappea Capensis (doppruim) – wat rooi kersie-a...
‘n Mens kan amper nie glo dat die Rugby Wêreldbeker alweer een van die dae gaan begin nie. Hiermee dan so ‘n paar idees om met die kleingoed te deel. As jy ‘n bietjie meer oor die ...
Du verfolgst nicht mehr . Rückgängig machen?